Kindle Store

Kindle for PC Download

[Epub] ↠ Hiervandaan Author Dana Snyman – Viagraonl1ne.us

Hiervandaan In Die Oopte Anderkant Laingsburg Hou Ek Langs Die Pad Stil Ek Druk Pa Se Nommer Sy Selfoon Lui En Lui, Vir N Paar Oomblikke Is Daar N Stilte, En Dan Kom Sy Stem Sag Van Die Ander Kant Af Hallo Hallo Hy Is Nog In Die Kamer, Weet Ek Sommer Ek L Nog, S Hy Die Ou Asem Is Weer Baie Kort Vandag Waar Is Jy Tussen Laingsburg En Beaufort Wes, S Ek Onthou Net, Ek Is Saam Met Jou In Die Kar, Ou Seun Ek Sit Daar Langs Jou Jou Pa Is Gedaan, Jong N Stilte Waar S Jy Nou Op Pad Heen Ek Dink Pofadder Toe, Pa Pofadder Ai, Seun Hoekom Ek Wil Kyk Wat Het Die Bankroof Aan Die Mense Gedoen Wanneer Kom Jy Huis Toe Ons Wag Vir Jou My Bakkie Het Ek Die Nodigste Klere, N Skootrekenaar, N Kamera, Notaboeke Ek Wil Hierdie Land Waaroor Ons So Praat En Praat, Weer N Slag Aan Die Lyf Voel Ek Wil Weet Of Ek Nog Hier Hoort.

[Epub] ↠ Hiervandaan  Author Dana Snyman – Viagraonl1ne.us
  • Paperback
  • 171 pages
  • Hiervandaan
  • Dana Snyman
  • Afrikaans
  • 22 November 2018
  • 9780624053187

    10 thoughts on “[Epub] ↠ Hiervandaan Author Dana Snyman – Viagraonl1ne.us


  1. says:

    Wow, wow, wow Dis nes du Preez s Intiem, deernisvol, en eerlik n aangrypende boek Daar is soveel rou emosie en ervarings Dit inspireer my om de agterpaaie en dorpe van ons wonderlike land te besoek, n deel van myself agter te laat, en met n nuwe deel terug te kom


  2. says:

    Sketse van mense is goed omskryf Die parallel tussen die outeur se binnelandreis en binnereis is goed verweef met mekaar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *